Gifting Made Simple
Give the Gift of ChoiceClick below to purchase a Prairie Mall eGift Card that can be used at participating retailers at Prairie Mall.Buy Gift CardHome
Terreur en Bevryding: Die ANC/SAKP, die Kommunisme en geweld (1961-1990)
Coles
Loading Inventory...

By None
Current price: $13.99
Original price: $16.99

Size: Kobo eBook
*Product information and pricing may vary - to confirm current pricing, availability, shipping, and return information please contact Coles. In the event of a pricing discrepancy, the retailer's price will apply.
Wie vandag se ANC, sy beleid en regeerstyl wil verstaan, moet feitlik 'n eeu terug begin delf. 'n Deel van die antwoord lê in sy verhouding met die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) en die invloed van die kommunisme, asook die ANC/SAKP se optrede in ballingskap, skryf die politieke kommentator en historikus Leopold Scholtz. In Terreur en bevryding toon hy aan hoe die SAKP reeds in 1928 opdrag van die Kremlin ontvang het om die ANC te infiltreer. Die doel was om mettertyd die partyleiding oor te neem as deel van 'n beoogde revolusie in twee fases: 'n nasionaal demokratiese revolusie – 'n konsep wat steeds deel is van ANC-beleid – gevolg deur 'n Marxisties-Leninistiese "diktatuur van die proletariaat". Volgens Scholtz sou dit 'n immorele stelsel met beperkte vryheid meebring. Dit was ook die SAKP wat die dryfveer agter die gewapende stryd was. Scholtz plaas die kollig op die dodelike kombinasie van erge interne intoleransie en onbekwaamheid binne die ANC/SAKP in ballingskap, die korrupsie deur 'n deel van die leierskorps en die ernstige menseregtevergrype in die ANC se buitelandse kampe. Hy voer aan dat dit wat tans in Suid-Afrika op al drie regeringsvlakke gebeur 'n voortsetting is van 'n kultuur wat al tydens die alliansie se jare in ballingskap gevestig is.