Coles

Loading Inventory...
Oorkant jou: 'n Verhaal uit die binnekamer

Oorkant jou: 'n Verhaal uit die binnekamer in Grande Prairie, AB

Current price: $10.79
Original price: $13.49
Get it at ColesVisit retailer's website
Oorkant jou: 'n Verhaal uit die binnekamer

Coles

Oorkant jou: 'n Verhaal uit die binnekamer in Grande Prairie, AB

Current price: $10.79
Original price: $13.49
Loading Inventory...

Size: Kobo eBook

*Product information and pricing may vary - to confirm current pricing, availability, shipping, and return information please contact Coles. In the event of a pricing discrepancy, the retailer's price will apply.
Oorkant jou is gevul met die stories van die uiteenlopende mense wat Juliana Coetzer se pad kruis as psigoterapeut. Deur hul verhale van swaarkry en herstel, neem Juliana die leser op 'n reis wat eintlikons almal s'n is: die pad van grootword en eienaarskap neem. Sy vertel hoe sommige kliënte haar inspireer en uitdaag om haar eie vrese te konfronteer, maar ook watter uitwerking dit op terapeute het om aan die wreedheid van die mensdom blootgestel te word. Daar is die families wat uitmekaargeskeur is as gevolg van seksuele misbruik, die man wat sukkel met sy selfbeeld weens afknouery en ook die prostituut Venicia wat 'n tragiese simbool van verwaarlosing word. Juliana se aardse humorsin maak dat sy egter ook die komiese oomblikke raaksien – totdat die volgende storie oor die menslike toestand jou wind uitslaan.

Find at Prairie Mall in Grande Prairie, AB

Visit at Prairie Mall in Grande Prairie, AB
Powered by Adeptmind